Dankie dat jy 'n vriend van Operasie Een Ding wil wees! As jou naam nog nie op ons vriendelys is nie, voltooi asseblief die vormpie hieronder om waardevolle inligting met betrekking tot wêreldsending van ons te ontvang.
Ons vriende is onmisbare medewerkers in die wingerd van wêreld evangelisasie. Sonder JOU sal minstens 500 mense per jaar sterf sonder dat hulle ooit die Evangelie gehoor het!
Operasie Een Ding se vennote bereik minstens 500 persone per jaar in die Ongeëvangeliseerde Wêreld met die Evangelie vir elke R100 per maand wat ons ontvang.
(As jy wil weet hoe dit moontlik is, volg hierdie skakel.)

R100 per maand bereik 500+ persone p j
R200 per maand bereik 1000+ persone p j
R300 per maand bereik 1500+ persone p j
R400 per maand bereik 2000+ persone p j
R500 per maand bereik 2500+ persone p j
R1000 per maand bereik 5000+ persone p j

Hoeveel persone wil jy bereik met die Evangelie in die Ongeëvangeliseerde Wêreld deur jou bydrae?
Miskien kan jy dit regtig nie bekostig om R100 per maand by te dra nie, gee dan wat jy kan bekostig - al is dit slegs R10 per maand. As jy meer as R100 per maand kan bekostig, gee soos die Here dit op jou hart lê. As elke Christen wat 'n inkomste verdien slegs 1% van sy of haar inkomste vir die bereiking van die Onbereikte Wêreld sal gee, sal ons die doel binne 10 jaar bereik!.
Bankbesonderhede:

Rekening naam: Aksie 1:8
(Laat dubbelpunt weg as die elektroniese bankdiens ‘n probleem daarmee het.)
ABSA - Kode: 632005 - Reknr: 5260146779

Baie belangrik: Meld asb "Operasie1Ding" as verwysing. Stuur asb kennis van inbetaling na: op1ding@sepprograms.com

Indien jy verkies om 'n debietorder te reël, laai asb die vorm hier af, voltooi en epos aan ons by: op1ding@sepprograms.com
2017 Internet-
evangelisasie resultate:

Vir elke addisionele R100 per maand wat ons ontvang, sal ongeveer 500 persone per jaar addisioneel bereik word met die Evangelie!

Persone bereik in bogenoemde statistieke woon in die volgende lande:  

Afghanistan, Algerië, Bangladesh, Bhutan, Burma, Colombia, Comoros, Djibouti, Egipte, Eritrië, Ethiopië, Filippyne, Frankryk, Guinië, Hong Kong, Indië, Kambodja, Liberië, Libië, Irak, Israel, Kuba, Laos, Maldives, Mali, Mauritanië, Mongolië, Morokko, Nepal, Nigerië, Oman, Pakistan, Qatar, Samoa, Saudi Arabië, Senegal, Sierra Leone, Singapore, Somalië, Sri Lanka, Sudan, Tunisië, Turkye, Uganda, Uzbekistan, Verenigde Arabiese Emiritate, Yemen.

Al die eer aan die Here!

Hieronder is 'n wêreldkaart van die Joshua Project wat die Onbereikte Wêreld aandui deur die rooi gedeelte op die kaart. Dit staan ook bekend as die 10/40 venster. Het jy al gehoor van die 10/41 Venster? Lees gerus die artikel, Die 10-41-Venster.

Vir meer inligting oor Operasie Een Ding, volg hierdie skakel.
|  Tuisblad  |  Die Hele Wêreld In Jou Hand  |
|  Vriende Betrokkenheid  |  Webjoernaal  |
|  Omtrent Ons  |  Kontak  |
|  Jou Privaatheid  |  Ons Aanspreeklikheid  |

© Kopiereg 2016 Operasie Een Ding. Alle regte voorbehou.