Operasie Een Ding

Operation One Thing NPC
Maatskappy Sonder Winsbejag
Reg Nr 2025 / 695780 / 08
Direkteure: Ds Johan Grobler, Dr Frik Potgieter, Elmer Grobler

Om die hart van Operasie Een Ding te verstaan, kyk na hierdie video

Hoe om saam met Operasie Een Ding op die digitale 'vlug' te klim na die uiteindes van die aarde
Bereik Die Wêreld
Elke bydraende lid van Operasie Een Ding @ R100 p.m., bereik meer as 2,400 persone per jaar met die Evangelie!

Hiermee versoek ons u om dit biddend te oorweeg om Operasie Een Ding met 'n debietorder van R100 per maand op PayFast te ondersteun. U R100 per maand bydrae word aangewend om die Evangelie na die uiteindes van die wêreld te stuur. Ons het 2,500 Eendingers nodig wat 'n maandelikse bydrae van R100 maak om doeltreffend te kan funksioneer. Ons gebed is dat die Here dit vir elkeen wat hier lees moontlik sal maak om te deel in hierdie groot roeping -- naamlik, om die ongeëvangeliseerde wêreld te help bereik en Jesus Christus se Groot Opdrag te help voltooi deur u maandelikse finansiële- en gebedsbetrokkenheid.

Klik op die 'Subscribe' knoppie hieronder om na die PayFast webblad begelei te word. Volg die instruksies op die PayFast webblad om 'n debietorder van R100 per maand vir Operation One Thing te registreer.

PayFast

Voltooi en stuur hierdie vormpie om Operasie Een Ding se maandelikse nuusbrief te ontvang.

Bankbesonderhede
Vir donasies en finansiële betrokkenheid

Rekening naam: Operation One Thing
FNB Besigheidsrek Nr: 63173270405
Takkode: 210835
Swiftkode: FIRNZAJJ (Vir internasionale transaksies)

Verwysing: U Naam en Van
Bewys van betaling aan:
Eposadres: opperoto@gmail.com
Selfoon: 068 956 1680

Vir enige navrae kontak:

Elmer Grobler: 072 2022 744
Eposadres: op1ding@sepprograms.com

Kantoor: 068 956 1680
Kantoor Eposadres: opperoto@gmail.com